Margaret Dumont

Margaret Dumont
Geboortenaam Daisy Juliette Baker
Geboorte (1882-10-20)20 Oktober 1882
Sterfte 6 Maart 1965 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1902–1910, 1917–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margaret Dumont (20 Oktober 1882 – 6 Maart 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Animal Crackers (1930), Duck Soup (1933), A Night at the Opera (1935), en A Day at the Races (1937).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search